|
Sport
News
Geluk aan:
· Elri van der Westhuizen wat WP Hokkie kleure verwerf.
· Brian Hibbert en Karla Retief wat hul Sone Hokkie Kleure verwerf.
WP Mini Rugby Dag Bastion o9 A Span & Louis Koen


WP Mini Rugby Dag Bastion O/9 A Span




Bastion 0.7A RUGBY SPAN FOTO - WP Mini Rugby
SATERDAG 8/5/2010 by De Kuilen

**** VERKIES TOT DIE WP-ATLETIEKSPAN ****
Hanno Jordan (1200m)
Ryno Marais (100m)
Hanro Crous (Spiesgooi)
BAIE GELUK!!!! Ons is baie trots op julle. STERKTE!!!
Altin van der Merwe in 2009 die
WP onder 12 A golf span gehaal




Altin was in Graad 7L in 2009. Hy het September 2009 aan die SA's deelgeneem en hulle span het 'n 2de plek gehaal. Hy het 'n algehele 10 de plek uit 96 kinders gehaal.


Onder 13 Rugby Toer 2009 - Kliek
Hier vir Fotos
Ons sê Dankie vir ons Netbal Borge

Van Links na regs: Cornel Zandberg, Mev
Retha Zandberg, Mnr Johan Louw,
Lize Cartens, Mev Anne-Marie Le Roux, Chante Le Roux
|