Kultuur

TYGERBERG INTERNASIONALE / INTERNATIONAL EISTEDDFOD

Eisteddfod 2016 was sommer 'n skitterende jaar.  Benewens al die afdelings waarvoor ons elke jaar inskryf het ons ook nuwe afdelings beproef.

Our drama group did exceptionally well and had the best performance of all the schools.   They obtained the highest marks and were the trophy winners of the night.

Our music department had quite a few entries.  Their orchestra obtained honours for the second year.

Daar was ook vyf trofee wenners in ander kategorië:

Roché Meyer Gedigte Gr 6
Jayden Jordaan Poems Gr 1
Devan Visagie Handskrif Gr 4
Nico Geldenhuys Handskrif Gr 6
Madi Roux Skeppende skryfwerk Gr 5


 

Baie geluk aan al hierdie kinders en hul ouers wat hulle so goed ondersteun het.  All our children received their trophies on a prestige concert held on 20 September in the Bellville Civic Centre.

 

Ons is baie trots op al ons leerders wat deelgeneem het.  Dankie ook aan al die afrigters en ouers wat so hard gewerk het om ons kinders gereed te kry.

 

A. Lubbe  (2016)