37/2008 29 Oktober 2008
Geagte Ouers
Ons bring graag die
volgende vriendelik onder u aandag.
1.
BELANGRIKE
DATUMS
|
Do 30 Okt |
Kooraand: Laerskool Aristea |
|
Vr 31 Okt |
Gr 3: Entrepreneursdag |
|
Di 4 Nov |
Borge-aand |
|
Wo 5 Nov |
Gr R: Gradeplegtigheid |
|
Do 6 Nov |
Prysuitdeling |
2. BUITEMUURSE-AKTIWITEITE
|
DATUM |
AKTIWITEIT |
TEENSTAANDERS |
T/W |
|
Vr 31 Okt |
Krieket: O/13A |
Mosselbaai |
W |
|
Ma 3 Nov |
Krieket: O/10A
& B |
De Kuilen |
W |
|
Wo 5 Nov |
Krieket: O/13 |
Brooklands |
T |
|
|
Krieket: O/11 |
Brooklands |
W |
|
|
Atletiek |
Monte Vista
Byeenkoms |
W |
|
|
Tennis: Seuns |
Brackenfell |
W |
|
|
Tennis: Meisies |
Brackenfell |
T |
3. SKOOLGELDE:
Gr 1 - 7 R4000 per kind per jaar
NB Alle
gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde
koevert skool toe gestuur word.
4. BEGROTINGSVERGADERING: DI 11 NOVEMBER
2008 (19:00) in skoolsaal
Al ons ouers word uitgenooi na
bogenoemde vergadering. Die begroting vir 2009 sal dan aan u deurgegee word vir
goedkeuring.
5. ONDERSTEUNERSKLUB-BESTUUR
Verkiesing
van Ondersteunersklub-bestuur. Nominasie-vorms by sekretaresse beskikbaar.
Nominasies
sluit Vr 7 November 2008. Verkiesing op Di 11 Nov.
6. SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae:
sekretaresses 981-1882).
Elke Woensdagaand: 17:00 –
18:00
Verkope: Ma
& Wo 13:30 – 15:00
7. PLASTIEKSAKKIES: R25 per pak van 250
sakkies. Onderstaande strokie moet met korrekte
kontant aan Mnr Esterhuizen gestuur word.
8. BELEID RAKENDE BUSVERVOER
·
Drie kwotasies word van busmaatskappye verkry. Die maatskappy wat die beste
waarde vir ons bied word gebruik.
·
Die gekose maatskappy moet ‘n Vervoersertifikaat (Departementeel) voltooi
wat die bestuurders en busse se inligting (bv. lisensies, permitte en
sertifikate) bevat.
·
Die Beheerliggaam het toestemming verleen dat busse wat op ver roetes ry
twee dae daarvoor vir ‘n toets op die skool se onkoste by die plaaslike
Verkeersdepartement moet gaan.
·
Indien die gekose maatskappy nie daartoe instem nie, sal van ‘n ander
gebruik gemaak word.
9. RESOLUTION HEALTH
Die “Health Card” word deur hul bemark. Dit hou vir beide skool en
ouer(s) tot voordeel in. Voltooide aansoekvorms moet na kantoor
gestuur word.
Your
children need your presence more than your presents. Jesse Jackson
Vriendelike
groete

_____________
C D Eksteen
SKOOLHOOF
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek, ouer van
________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 37/2008.
PLASTIEKSAKKIEBESTELLING:
Aantal pakke:
________ Bedrag
ingesluit: ________________
______________________ _______________
HANDTEKENING DATUM