36/2008                                                        22 Oktober 2008

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

 

1.             BELANGRIKE DATUMS

Ma 20 – Vr 24 Okt

Gr 7: Oudtshoorn

Vr 24 Okt

ATLETIEK: Kleurgroepe (Gr R – 3)

Do 30 Okt

Kooraand: Laerskool Aristea

               

2.           BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 22 Okt

Tennis: Meisies

Parow-Wes

T

Ma 27 Okt

Krieket: O/10A + B

Mikro

W

Wo 29 Okt

Krieket: O/13

Cavaleria

T

 

Krieket: O/11

Cavaleria

W

 

Atletiek

Monte Vista Byeenkoms

W

 

Tennis: Seuns

Bellville-Noord

T

 

Tennis: Meisies

Panorama

T

 

 

            ATLETIEK: Kleurgroepe (Gr R – 3):           Atletiek begin 08:00

                                                                                                Skool sluit 12:00 vir Grondslagfase.

 

3.           SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

            NB Alle gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde koevert skool  toe gestuur word.

 

 

4.        BEGROTINGSVERGADERING: DI 11 NOVEMBER 2008 (19:00) in skoolsaal

Al ons ouers word uitgenooi na bogenoemde vergadering. Die begroting vir 2009 sal dan aan u deurgegee word vir goedkeuring.

 

 

5.        ONDERSTEUNERSKLUB-BESTUUR

Verkiesing van Ondersteunersklub-bestuur. Nominasie-vorms by sekretaresse beskikbaar.

Nominasies sluit Vr 7 November 2008. Verkiesing op Di 11 Nov.

 

 

6.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

 

7.        PLASTIEKSAKKIES: R25 per pak van 250 sakkies. Onderstaande strokie moet met korrekte kontant aan Mnr Esterhuizen gestuur word.

 

8.           RESOLUTION HEALTH

Bogenoemde Maatskappy het ‘n donasie van R10 000 aan die skool bewillig. Die maatskappy is by veral hoërskole betrokke.

Die “Health Card” word deur hul bemark. Vir verdere inligting sien brief. Dit hou vir beide skool en ouer(s) tot voordeel in.  

 

 

           

    Vriendelike groete

Each life is like a letter of the alphabet. Alone it can be meaningless. Or it can be part of a great meaning.

 
 


      

     _____________

     C D Eksteen

     SKOOLHOOF

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 36/2008.

 

PLASTIEKSAKKIEBESTELLING:

 

Aantal pakke:  ________                                                     Bedrag ingesluit: ________________

 

______________________                                                                                    _______________

HANDTEKENING                                                                                                DATUM