26/2008 6 Augustus 2008
Geagte Ouers
Ons bring graag die
volgende vriendelik onder u aandag.
1. BELANGRIKE DATUMS
|
Sat 9 Aug |
Nasionale Vrouedag |
|
Di 12 Aug |
Beheerliggaamvergadering –
18:00 |
2. BUITEMUURSE-AKTIWITEITE
|
DATUM |
AKTIWITEIT |
TEENSTAANDERS |
T/W |
|
Wo 6 Aug |
Rugby: O/7 – O/13 |
Panorama |
T |
|
|
Netbal: O/7 –
O/13 |
Brackenfell |
W |
|
Vr 8 Aug |
Skaak |
Scottsville |
T |
|
|
Landloop
Kampioenskappe |
Blue Downs |
W |
|
Sat 9 Aug |
Rugby: O/7 – O/9 |
Monte Vista |
W |
|
|
Rugby: O/11 &
O/13 |
FD Conradie |
T |
|
|
Rugby &
Netbal: O/13A |
Laerskool Park
(Mosselbaai) |
T |
3. SKOOLGELDE:
Gr 1 - 7 R4000 per kind per jaar
Ons doen ‘n vriendelike beroep op ons ouers om hul
skoolgelde op datum te hou.
Geen
gelde sal aanvaar word hetsy u die regte
bedrag in ‘n geseëlde koevert met die volgende
inligting
daarop na die skool stuur:
1.
U kind se naam en van
2.
Graad en Klasonderwyser
3.
Doel van die geld
4.
Bedrag geld by koevert ingesluit
4. SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae:
sekretaresses 981-1882).
Elke Woensdagaand: 17:00 –
18:00
Verkope: Ma
& Wo 13:30 – 15:00
5. PERSONEELNUUS
Verjaardag: Mev A Engelbrecht (Wo 13 Aug).
Baie geluk. Mag dit ‘n
wonderlike en geseënde jaar vir jou wees.
6. OOV-DANS
Christo & Cobus sal op 15 Augustus, in Kraaifontein Stadsaal optree. R75 per persoon –
verversings sal op die tafels beskikbaar
wees. Kaartjies by skool beskikbaar.
7. ALGEMEEN
KONSERT: Baie dankie aan al
ons opvoeders, leerders en ouers wat hierdie konsert so ‘n groot sukses gemaak
het.
± 3000 mense het die konsert
oor die ses aande bygewoon.
Vir baie leerders was dit die
eerste keer dat hul voor so baie mense opgetree het – wie weet miskien is ‘n
toekomstige
akteur/aktrise by dié konsert
gebore.
KENTUCKY-KOMPETISIE: Soos verlede jaar
is ons genooi om aan dié kompetisie deel te neem.
Indien u etes by die plaaslike
tak koop, moet u Laerskool Bastion
op die kontantstrokie skryf en dit in die houer by hul plaas.
MySchool
Ondersteunerkaart: Aansoekvorms by klasopvoeders beskikbaar.
**Lys
van MySchool vennote verskyn op www.myschool.co.za**
Vriendelike groete
Chance is always
powerful. Let your hook be always cast; in the pool where you least expect
it, there will be a fish Ovid

______________
C.D.
Eksteen
SKOOLHOOF
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek, ouer van
________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 26/2008.
__________________ ________________
HANDTEKENING DATUM