24/2008                                                                                                                   30 Julie 2008

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

1.              BELANGRIKE DATUMS

Wo 30 Jul

KONSERT BEGIN (sien no. 5)

 

 

2.           BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 30 Jul

Rugby: O/7 – O/13

Brackenfell

T

 

Netbal: O/7 – O/13

Fanie Theron

W

Do 31 Jul

Hokkie: Seuns

Mikro

W

 

              Meisies

Mikro

T

Vr 1 Aug

Skaak

Mikro

W

Wo 6 Aug

Rugby: O/7 – O/13

Panorama

T

 

Netbal: O/7 – O/13

Brackenfell

W

Do 7 Aug

Hokkie: Seuns

Goodwood Park

W

 

              Meisies

Goodwood Park

T

 

3.           SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

Ons doen ‘n vriendelike beroep op ons ouers om hul skoolgelde op datum te hou.

 

Vanaf 1 Aug 2008 sal geen gelde aanvaar word hetsy u die regte bedrag in ‘n geseëlde koevert met die

Konsertvolgende inligting daarop na die skool stuur:

1.        U kind se naam en van

2.        Graad en Klasonderwyser

3.        Doel van die geld

4.        Bedrag geld by koevert ingesluit

 

 

4.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

(Bogenoemde dae/tye is aangepas soos deur ouers gevra)

 

 

KDA-klere: Dit is verpligtend dat AL die leerders in dié drag die klasse bywoon.

                Klere is by  klerebank beskikbaar.

 

5.        KONSERT

SKOOLKONSERTKAARTJIES BY FINANS. SEKRETARESSES

BESKIKBAAR – R40 PER PERSOON: TYE – Gedurende skoolure en elke aand vanaf 30 Jul tot

6 Aug tussen 18:00 en 19:00.

                Konsertaande: Wo 30 Jul; Do 31 Jul; Vr 1 Aug; Ma 4 Aug; Di 5 Aug en Wo 6 Aug.

 

PARKERING: Op die B-rugbyveld asook by die Gr 1-klasse (beide hekke sal oop wees).

 

6.        OOV-DANS

Christo & Cobus sal op 15 Augustus, in Kraaifontein Stadsaal optree. R75 per persoon – verversings sal

op die tafels beskikbaar wees. Kaartjies by skool beskikbaar. ‘N BEPERKTE AANTAL IS BESKIKBAAR!

 

7.        ALGEMEEN

OPSIGTER:  Mnr H Botha verlaat die skool aan die einde van September 2008 (tree af).

Ons is op soek na ‘n persoon (“handy man”) wat volgende kwartaal die taak kan behartig.  Skakel die skool asseblief.

 

MySchool Ondersteunerkaart: Aansoekvorms by klasopvoeders beskikbaar.

**Lys van MySchool vennote verskyn op www.myschool.co.za**

 

 Do your little bit of good where you are – it’s those little bits of good put together that overwhelm the world.               Desmond Tutu

 

 

 
 


    Vriendelike groete

 

______________

C.D. Eksteen

SKOOLHOOF

 

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 24/2008.

 

__________________                                                                            ________________

HANDTEKENING                                                                                DATUM