23/2008                                                                                                                   23 Julie 2008

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

1.            BELANGRIKE DATUMS

Do 24 Jul

OUERAAND: Gr 4 – 7

Sat 26 Jul

Omgewingsklub: Helderberg: Gr 6 & 7

Wo 30 Jul (Begin)

KONSERT (sien dae in omsend)

 

2.            BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 23 Jul

Rugby: O/7 – O/13

Goodwood-Park

W

 

Netbal: O/7 – O/13

Eikendal

W

Do 24 Jul

Hokkie: Meisies

Monte Vista

W

 

Hokkie: Seuns

Monte Vista

T

Vr 25 Jul

Skaak

Irista

W

 

Landloop

Bottelary

W

 

Hokkie: O/11 (S & M)

Kenridge

W

Sat 26 Jul

Hokkie: O/8 & 9 (S & M)

Monte Vista

W

 

Hokkie: O/12 (S & M)

Kenridge

W

 

Rugby en Netbal: O/10 A & B

De Tyger

W

 

Netbal: O/8 & 9

Kenridge

W

 

Rugby: O/11

Panorama

W

Wo 30 Jul

Rugby: O/7 – O/13

Brackenfell

T

 

Netbal: O/7 – O/13

Fanie Theron

W

Do 31 Jul

Hokkie: Seuns

Mikro

W

 

              Meisies

Mikro

T

 

3.            SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

Ons doen ‘n vriendelike beroep op ons ouers om hul skoolgelde op datum te hou.

 

4.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

(Bogenoemde dae/tye is aangepas soos deur ouers gevra)

            KDA-klere: Dit is verpligtend dat AL die leerders in dié drag die klasse bywoon.

                Klere is by  klerebank beskikbaar.

 

 

 *** Ouers moet asseblief sorg dat al hul kinders se besittings gemerk is. Gaan gereeld u kind(ers)

se besittings deur/na om te kyk of hy/sy nie iemand anders se goed by hom/haar het nie – indien wel,

stuur skool toe, sodat ons dit terug kan besorg.

 

5.        PERSONEELNUUS

Verjaardag: Me S Harris (Vr 25 Jul).

Baie geluk. Mag dit ‘n wonderlike en geseënde jaar vir jou wees.

           

6.        ALGEMEEN

SKOOLKONSERTKAARTJIES BY FINANS. SEKRETARESSES

BESKIKBAAR – R40 PER PERSOON: TYE – Gedurende skoolure en elke Woensdagaand tussen 17:00 en 18:00.

                Konsertaande: Wo 30 Jul; Do 31 Jul; Vr 1 Aug; Ma 4 Aug; Di 5 Aug en Wo 6 Aug.

 

OOV-DANS: Christo & Cobus sal op 15 Augustus, in Kraaifontein Stadsaal optree.

R75 per persoon – verversings sal op die tafels beskikbaar wees. Kaartjies by skool beskikbaar.

‘N BEPERKTE AANTAL IS BESKIKBAAR!

 

7.            GELDE

Vanaf 1 Aug 2008 sal geen gelde aanvaar word hetsy u die regte bedrag in ‘n geseëlde koevert

met die volgende inligting daarop na die skool stuur:

1.        U kind se naam en van

2.        Graad en Klasonderwyser

3.        Doel van die geld

4.        Bedrag geld by koevert ingesluit

 

Elke klas gaan nou hulle eie depositoboksie hê waarin die koeverte geplaas moet word.  Die doel hiermee is om kosbare tyd in die klaskamer te bespaar en dit makliker en veiliger te maak vir die  finansiële sekretaresses wie dan ook die kwitansies sal uitskryf en so spoedig moontlik aan u terug sal stuur.  Ons vra asb. u samewerking, begrip en geduld in hierdie verband.

 

   

 Champions aren’t made in gyms. Champions are made from something they have deep inside them: a desire, a dream, a vision.    Muhammad Ali

 

 
Vriendelike groete

 

________________

C.D. Eksteen

SKOOLHOOF

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 23/2008.

 

__________________                                                                            ________________

HANDTEKENING                                                                                DATUM