18/2008                                                                                                                   4 Junie 2008

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

 

1.           BELANGRIKE DATUMS

Do 5 Jun

Toets: Kuns & Kultuur

Vr 6 Jun

Toets: NW

Ma 9 Jun

Toets: 1ste Taal

Di 10 Jun

Toets: EBW

Wo 11 Jun

Toets: LO

Do 12 Jun

Toets: 2de Taal

Vr 13 Jun

Gr R: Planetarium

 

 

2.           BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Do 5 Jun

Hokkie: Seuns

Bellpark & Goeie Hoop

T

 

Hokkie: Meisies

Mikro

W

 

Skaak

Fanie Theron

T

Vr 6 Jun

Skaak

Kuilsrivier Primęr

W

 

Daar sal geen oefeninge vir die O/10 hokkieseuns wees vir die

res van die kwartaal nie.

 

3.           SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

Skoolgelde kan elektronies inbetaal word. ‘n Bewys van betaling moet aan die finansiële sekretaresses gestuur word.

 Indien u ‘n internetbetaling doen,  moet u asb. die verwysingsnommer ook aandui.

 

 

4.            SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Leerders sal tot die einde van die tweede termyn, die kans gegun word om die korrekte sportdrag vir

KDA aan te koop, hetsy die klerebank voorraad het.

 

5.        PERSONEELNUUS

Verjaardae: Mnr G Vos (Ma 9 Jun) en mev C Coffens (Di 10 Jun - skoonmaker).

Baie geluk. Mag dit ‘n wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.

 

6.        ALGEMEEN

INSKRYWINGS VIR GR 1 (2009): Inskrywingsvorms by sekretaresses be-skikbaar.

 

Skool sluit gewone tyd tydens die toetsreeks.  Leerders sal nie toegelaat word om huis toe te gaan

 na die afloop van hul toetse nie.  Maak asb. afsprake na 14:00.

 

 

Gr R aansoeke vir 2009 sluit Vrydag, 20 Junie 2008

 

             

Do not regret the past, do not fear the future, just enjoy the present.

 
Vriendelike groete

 

________________

C.D. Eksteen

SKOOLHOOF

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 18/2008.

 

 

__________________                                                                            ________________

HANDTEKENING                                                                                DATUM