17/2008                                                                                                                   28 Mei 2008

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

 

1.           BELANGRIKE DATUMS

Ma 2 Jun

Toets: SW

 

OOV Komiteevergadering 18:30

Di 3 Jun

Toets: Tegnologie

Juniorkoor:  Laerskool Brackenfell

Wo 4 Jun

Toets: Wiskunde

Do 5 Jun

Toets: Kuns & Kultuur

 

 

2.           BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 28 Mei

Rugby

Gene Louw

T

 

Netbal

Mikro

T

Do 29 Mei

Hokkie: Seuns

El-Shaddai & Kenridge

W

 

Hokkie: Meisies

Panorama

T

Vr 30 Mei

Skaak

Fanie Theron

T

 

Landloop

Bastion

T

Sat 31 Mei

Skaak

Aristea

W

Wo 4 Jun

Netbal

Aristea

W

Do 5 Jun

Hokkie: Seuns

Bellpark & Goeie Hoop

T

 

Hokkie: Meisies

Mikro

W

 

 

3.           SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

Skoolgelde kan elektronies inbetaal word. ‘n Bewys van betaling moet aan die finansiële sekretaresses gestuur word. 

Indien u ‘n internetbetaling doen,  moet u asb. die verwysingsnommer ook aandui.

 

KERMISOPBRENGS: ‘n Mooi bedrag van R77074-00 is op dié dag gemaak. Ons dank aan almal wat ‘n bydrae gelewer/gemaak het.

 
 

 

 

 

 

 

 


4.            SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Leerders sal tot die einde van die tweede termyn, die kans gegun word om die korrekte sportdrag vir KDA aan te koop,

hetsy die klerebank voorraad het.

 

5.        PERSONEELNUUS

Verjaardae: Mnr J Smith (Sat 24 Mei), Mev. N Kritzinger (Do 29 Mei) en me L Swart (So 1 Jun). 

Baie geluk. Mag dit ‘n wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.

 

6.        ALGEMEEN

Indien daar ouers is wat nog Bastion skooldasse het en dit nie meer wil hê nie, kan u dit asseblief skool toe stuur   

 ons wil dit gebruik as leerders by ander skole optree/deelneem.

 

INSKRYWINGS VIR GR 1 (2009): Inskrywingsvorms by sekretaresses be-skikbaar.

 

Gr R aansoeke vir 2009 sluit Vrydag, 20 Junie 2008

 

Advice is what we ask for when we already know the answer but wish we didn’t.                             Erica Jongby

 
             

Vriendelike groete

 

 

________________

C.D. Eksteen

SKOOLHOOF

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 17/2008.

 

 

__________________                                                                            ________________

HANDTEKENING                                                                                DATUM