16/2008 21
Mei 2008
Geagte Ouers
Ons bring graag die
volgende vriendelik onder u aandag.
1. BELANGRIKE
DATUMS
|
Vr 23 Mei |
Toets: Xhosa |
|
|
Omgewingsklub: Oorslaap:
Gr 3 & 4 |
|
Vr 23 – So 25 Mei |
Hokkie: Spanbou (Meisies) |
2. BUITEMUURSE-AKTIWITEITE
|
DATUM |
AKTIWITEIT |
TEENSTAANDERS |
T/W |
|
Wo 21 Mei |
Rugby: O/7 – O/13 |
Mikro |
T |
|
Do 22 Mei |
Hokkie (Seuns) |
Curro |
T |
|
|
Hokkie (Meisies) |
Durbanville |
W |
|
Vr 23 Mei |
Landloop |
Jan Kriel |
W |
|
|
Skaak |
De Kuilen |
W |
|
Wo 28 Mei |
Rugby |
Gene Louw |
T |
|
|
Netbal |
Mikro |
T |
|
Do 29 Mei |
Hokkie: Seuns |
El-Shaddai &
Kenridge |
W |
|
|
Hokkie: Meisies |
Panorama |
T |
GELUK
EN STERKTE: Johann Behm & Jaco
du Plessis (Skaak O/10 WP- oefengroep)
Celesté
Jones is gekies vir die O/13 WP Netbalspan.
Ons dank aan al die ouers/familie en leerders wat ons
kermis ondersteun het.
U teenwoordigheid en belangstelling in die
skoolbedrywighede is vir ons baie belangrik.
3. SKOOLGELDE:
Gr 1 - 7 R4000 per kind per jaar
Skoolgelde kan elektronies inbetaal word. ‘n Bewys van betaling moet
aan die finansiële sekretaresses gestuur word.
Indien u ‘n internetbetaling doen, moet
u asb. die verwysingsnommer ook
aandui.
4. SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae:
sekretaresses 981-1882).
Elke Woensdagaand: 17:00 –
18:00
Verkope: Ma
& Wo 13:30 – 15:00
Leerders sal tot die einde van
die tweede termyn, die kans gegun word om die korrekte sportdrag vir KDA aan te
koop,
hetsy die klerebank voorraad
het.
5. PERSONEELNUUS
Verjaardae: Mev. A Wheatley (Vr 23 Mei) en me S Nel (Wo
28 Mei)
Baie geluk. Mag dit ‘n
wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.
6. ALGEMEEN
PARKERING: Ons doen weereens
‘n beroep op ons ouers om nie voor die opritte en op sypaadjies van inwoners
oorkant
ons skool (Jakarandastraat) te
parkeer nie.
HS BRACKENFELL: Ons Gr 7 leerders kry op Ma 26 Mei die geleentheid
om ‘n besoek aan Hoërskool Brackenfell te bring
met die oog op volgende jaar
se Gr 8 inskrywings. Leerders sal 12:30 met busse vanaf ons skool daarheen
vervoer word.
Die leerders sal om 14:15
terug by die skool wees.
Fotos: Alle uitstaande gelde moet teen Vrydag, 23
Mei inbetaal wees.
Indien daar ouers is wat nog
Bastion skooldasse het, kan u dit asb. na die skool stuur.
Gr R aansoeke vir 2009 sluit Vrydag, 20Junie 2008
Tell me and I will forget. Show me and
I will remember. Involve me, and I will understand. Confucius
Vriendelike groete

________________
C.D. Eksteen
SKOOLHOOF
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek, ouer van
________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 16/2008.
__________________ ________________
HANDTEKENING DATUM