15/2008                                                                                                                   14 Mei 2008

 

Geagte Ouers

 

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

1.           BELANGRIKE DATUMS

Vr 16 Mei

KERMIS

Ma 19 Mei

Gr 1AE: Kiddies Campus

Di 20 Mei

Gr 1H: Kiddies Campus

Wo 21 Mei

Gr 1B & R: Kiddies Campus

 

2.           BUITEMUURSE-AKTIWITEITE

DATUM

AKTIWITEIT

TEENSTAANDERS

T/W

Do 15 Mei

Hokkie: Seuns O/10; O/12 & O/13

Goodwood- Park

W

 

              Seuns (O/11)

Vredelust

W

 

Hokkie: Meisies

Eversdal

T

Vr 16 Mei

Landloop

Bottelary

W

 

Skaak

Brackenfell

T

Sat 17 Mei

Rugby: O/9A; 11A & 13A

Klein Boishaai - Paarl

W

Ma 19 Mei

Netbal

Eikestad

W

Di 20 Mei

Rugby:  WP Proewe: O/12

Goodwood Rugbyklub

W

Wo 21 Mei

Rugby: O/7 – O/13

Mikro

T

Do 22 Mei

Hokkie (Seuns)

Curro

T

 

Hokkie (Meisies)

Durbanville

W

 

 

Kom ondersteun die stormers – saterdag, 17 Mei –

Gratis toegand vanaf 14:00 vir 15:00 op die skoolrugbyveld. 

“big screen” en Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

 

3.           SKOOLGELDE: Gr 1 -  7     R4000 per kind per jaar

Skoolgelde kan elektronies inbetaal word. ‘n Bewys van betaling moet aan die finansiële sekretaresses gestuur word.  Indien u ‘n internetbetaling doen,  moet u asb. die verwysingsnommer ook aandui.

Bankbesonderhede:                 ABSA Brackenfell

                                                Laerskool Bastion

                                                Rek.nr. 01002621262 (Tjekrekening)

 

4.            SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Leerders sal tot die einde van die tweede termyn, die kans gegun word om die korrekte sportdrag vir KDA aan te koop, hetsy die klerebank voorraad het.

 

5.        PERSONEELNUUS

Verjaardae: Mevv. J Robertson (Do 15 Mei) en A Smit (Fin. Sekr. – Sat 17 Mei) 

Baie geluk. Mag dit ‘n wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.

 

 

6.        ALGEMEEN

Kermis:  Speletjieskaartjies te koop by Juf. Sandra Nel @ R2 elk. 

 

Gr R aansoeke vir 2009 sluit Vrydag, 20Junie 2008

Do what you can, with what you have, where you are.     Theodore Roosevelt

 
 


              

Vriendelike groete

 

 

________________

C.D. Eksteen

SKOOLHOOF

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 15/2008.

 

 

__________________                                                                            ________________

HANDTEKENING                                                                                DATUM