07/2008 27
Februarie 2008
Geagte Ouers
Ons bring graag die
volgende vriendelik onder u aandag.
1. BELANGRIKE DATUMS
|
Wo 27 Feb |
Toets: Tweede Taal |
|
|
Gr 2M, S, DS & L:
Pionierskool |
|
Do 28 Feb |
Toets: Wiskunde |
|
Vr 29 Feb |
Toets: SW |
|
Sa 1 Mrt |
Omgewingsklub: Leeukop –
Gr 6; 6 & 7 |
|
Ma 3 Mrt |
Toets: NW |
|
Di 4 Mrt |
Toets: EBW |
|
|
Gr 1AE & 1H: Adventure
Farm |
|
Wo 5 Mrt |
Toets: Tegnologie |
|
|
Gr 1R & 1L: Adventure
Farm |
|
Do 6 Mrt |
Toets: Kuns & Kultuur |
2. BUITEMUURSE-AKTIWITEITE
|
DATUM |
AKTIWITEIT |
TEENSTAANDERS |
T/W |
|
Sat 1 Mrt |
Mini-Krieket |
Hendrik Louw |
W |
|
|
Atletiek |
WP Kampioenskappe:
Velodrome |
W |
|
Wo 5 Mrt |
Tennis (Seuns) |
Vredelust |
T |
|
|
Tennis (Meisies) |
Totius |
T |
|
Do 6 Mrt |
Atletiek: O/6 –
O/9 |
Simonsberg |
W |
*** Geen
sportoefeninge tydens die toetsreeks vir Gr 4 – 7 leerders ***
3. SKOOLGELDE:
Gr 1 - 7 R4000 per kind per jaar
§
Aansoeke vir
algehele kwytskelding asook gedeeltelike afslag moet voor Vr 29 Februarie 2008 gedoen word.
(vorms is by die finansiële sekretaresses beskikbaar)
§
Geen vorms sal na hierdie datum ontvang
word nie. Die verwerking daarvan sal dadelik in aanvang neem.
4. SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae:
sekretaresses 981-1882).
Verkope: Ma
& Wo 13:30 – 15:00
Elke 1ste
Woensdag van elke maand (17:00 – 18:00)
5. PERSONEELNUUS
Verjaardae: Mev J Towsen (Do 28 Feb) en mev A Rossouw
(Di 4 Mrt).
Baie geluk. Mag dit ‘n
wonderlike en geseende jaar vir jul wees.
6. ONDERSTEUNERSKLUB
GHOLFDAG
(Vrydag 7 Maart) op skoolvelde. Kontak: Tania Rossouw (0846886688) Ekstra etes
beskikbaar @ R20 per volwassene en R10 per kind.
Kaartjies
by Juf. Sandra Nel beskikbaar.
BINGO-AAND:
14 MAART 2008 – VERSKUIF NA VOLGENDE KWARTAAL!!
7. ALGEMEEN
Mev Nina Smook sal die snoepie
vanaf die 2de kwartaal (2008) oorneem.
Ek vra mooi dat ouers nie
soggens by leerders staan waar hul na hul klasse verdaag nie – die opvoeders
ondervind probleme met dissipline.
8. CAIROO
SAGTEWARE
Cairoo briewe het vandag
uitgegaan. Voltooide vorms moet asb. so
spoedig moontlik teruggestuur word skool toe, sou u belangstel of nie.
Success
is nothing more than a few simple disciplines practiced every day.
Jim Rohn
9. SKOOLTYE
Neem asb. kennis - die
skool sluit gewone tyd tydens die
toetsreeks!
Vriendelike groete

________________
C.D. Eksteen
SKOOLHOOF
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek, ouer van
________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 07/2008.
__________________ ________________
HANDTEKENING DATUM