6/2010 17 Februarie 2010
Geagte Ouers
Ons bring graag die
volgende vriendelik onder u aandag.
2010: LEWE MET DANKBAARHEID
Eerste Kwartaal: INTEGRITEIT
1.
BELANGRIKE DATUMS
|
Vr 19 Feb |
Gr 4 – 7: Toetsreeks: Leerwerk na ouers |
|
Wo 24 Feb |
Klas- en Indiv. foto’s |
|
Do 25 Feb |
Klas- en Indiv. foto’s |
2. BUITEMUURSE AKTIWITEITE
|
DATUM |
AKTIWITEITE |
TEENSTAANDERS |
T/W |
|
Wo 17 Feb |
Krieket: O/11A |
Koos Sadie |
W |
|
|
Tennis: Seuns |
WP Proewe |
W |
|
|
Tennis: Meisies |
WP Proewe |
W |
|
Do 18 Feb |
Krieket: O/13A |
Labiance |
T |
|
Ma 22 Feb |
Krieket: O/10A |
Eversdal |
T |
|
Di 23 Feb |
Atletiek:
Streekkampioenskappe |
Blue Downs |
W |
|
Wo 24 Feb |
Krieket: O/11A |
Eversdal |
T |
|
|
Tennis: Seuns |
Eversdal |
T |
|
|
Tennis: Meisies |
Mikro |
T |
|
Do 25 Feb |
Krieket: O/13A |
Eversdal |
T |
3. SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae:
sekretaresses 981-1882).
Verkope: Ma
& Wo 13:30 – 15:00
Elke Woensdagaand: 17:00 – 18:00
4. PERSONEELNUUS
Verjaardae: Mev D Tomas (Gr 2A: Do 18 Feb) en mnr J
Drotskie (Gr 7E: Vr 19 Feb).
Baie geluk. Mag dit ‘n
wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.
5. SKOOLGELDE: Gr 1 - 7
NB Alle
gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde
koevert skool toe gestuur word.
Gelde: Gr R R5500
per kind per jaar (geen afslag)
Gr 1 - 7 R5170 per kind per jaar
-
Betaalbaar oor 11 maande (Januarie –
November): R470 per maand.
-
R4653 indien gelde voor einde Februarie betaal word.
BANKBESONDERHEDE:
ABSA (Takkode: 632005),
BRACKENFELL,
TJEK REK., NR. 01002621262
(Verwysing:
U kind se naam & van of u rek. Nr.)
Mislukking is ‘n gebeurlikheid, nooit
‘n persoon nie. Bill
Veeck
Vriendelike groete

_____________
C D Eksteen
SKOOLHOOF
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek, ouer van
________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 6/2010.
______________________ _______________
HANDTEKENING DATUM