5/2010                                                                                     10 Februarie 2010

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

2010: LEWE MET DANKBAARHEID

 

Eerste Kwartaal: INTEGRITEIT

 

1.              BELANGRIKE DATUMS

Di 16 Feb

Beheerliggaamvergadering (18:00)

 

 

2.        BUITEMUURSE AKTIWITEITE     

DATUM

AKTIWITEITE

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 10 Feb

Krieket: O/11A

De Kuilen

T

Do 11 Feb

Krieket: O/13A

Symphony

W

Ma 15 Feb

Krieket: O/10A

Parow-Wes

W

Di 16 Feb

Atletiek: Groepkampioenskappe

Blue Downs

W

Wo 17 Feb

Krieket: O/11A

Koos Sadie

W

 

Tennis: Seuns

WP Proewe

W

 

Tennis: Meisies

WP Proewe

W

Do 18 Feb

Krieket: O/13A

Labiance

T

 

 

3.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Elke Woensdagaand:  17:00 – 18:00

 

 

4.        SKOOLGELDE: Gr 1 -  7    

            NB Alle gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde koevert skool toe gestuur word.

            Gelde:     Gr R        R5500  per kind per jaar (geen afslag)

Gr 1 - 7   R5170 per kind per jaar

-          Betaalbaar oor 11 maande (Januarie – November): R470 per maand.

-           R4653 indien gelde voor einde Februarie betaal word.

-          NB:  OUERS MOET SELF DIE VORMS VIR AFSLAG BY KANTOOR KOM AFHAAL!

 VOLTOOIDE VORMS MOET VOOR EINDE FEBRUARIE INGEHANDIG WORD

BANKBESONDERHEDE:

 ABSA (Takkode: 632005), BRACKENFELL,

TJEK REK., NR. 01002621262

(Verwysing: U kind se naam & van of u rek. Nr.)

 

Baie dankie aan die ouers wat so getrou en op datum hul skoolgelde betaal.

 

Die belangrike ding is om ‘n les te leer elke keer dat jy verloor.                          John McEnroe

 
 


   Vriendelike groete

 

 

     _____________

     C D Eksteen

     SKOOLHOOF

 

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 5/2010.

 

 

 

______________________                                                                                    _______________

HANDTEKENING                                                                                                DATUM