4/2010                                                                                     3 Februarie 2010

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

2010: LEWE MET DANKBAARHEID

 

Eerste Kwartaal: INTEGRITEIT

 

1.              BELANGRIKE DATUMS

Vr 5 Feb

Omgewingsklub: Gr 5 & 6 Oorslaap

Sat 6 Feb

Omgewingsklub: Gr 4 & 5 Tygerberg stap

 

 

2.        BUITEMUURSE AKTIWITEITE     

DATUM

AKTIWITEITE

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 3 Feb

Krieket: O/11A

Blouberg Ridge

T

 

Tennis: Seuns

Mikro

T

 

Tennis: Meisies

Durbanville

T

Do 4 Feb

Atletiek: Span

Fanie Theron

W

 

Krieket: O/13

Welgemoed

T

Ma 8 Feb

Krieket: O/10

Blouberg Ridge

T

Wo 10 Feb

Krieket: O/11A

De Kuilen

T

 

Tennis: Seuns

Gene Louw

T

 

Tennis: Meisies

Gene Louw

T

Do 11 Feb

Krieket: O/13

Symphony

W

 

*** DAAR SAL DONDERDAG, 4 FEBR. GEEN ATLETIEK-

OEFENING WEES NIE.***

 

3.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Elke Woensdagaand:  17:00 – 18:00

 

 

4.        SKOOLGELDE: Gr 1 -  7    

            NB Alle gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde koevert skool toe gestuur word.

            Gelde:     Gr R        R5500  per kind per jaar (geen afslag)

Gr 1 - 7   R5170 per kind per jaar

-          Betaalbaar oor 11 maande (Januarie – November): R470 per maand.

-           R4653 indien gelde voor einde Februarie betaal word.

-          NB:  OUERS MOET SELF DIE VORMS VIR AFSLAG BY KANTOOR KOM AFHAAL!

 VOLTOOIDE VORMS MOET VOOR EINDE FEBRUARIE INGEHANDIG WORD

BANKBESONDERHEDE:

ABSA (Takkode: 632005), BRACKENFELL,

TJEK REK., NR. 01002621262

(Verwysing: U kind se naam & van of u rek. Nr.)

 

5.        OORTREDINGS / STRAWWE

U kind het vandag ‘n lys van Oortredings en Strawwe ontvang.  Gaan dit asb. sorgvuldig deur met u kind.

 

6.        ALGEMEEN

- OOV Valentyn Dans: 12 Febr. 2010 om 19:30 in skoolsaal.  R80 per paar.

    Drag:  Wit en Rooi.  Kaartjies by OOV-lede beskikbaar.

-  Kopluise:  Met die oorskakeling van die seisoene en weersveranderinge, kom kopluise

   weer voor.  Volgens Departementele beleid, mag ‘n leerder met kopluise nie by die skool

   wees nie.  Alle luise en nete moet verwyder word.  Daar is baie produkte beskikbaar om

   die probleem onder beheer te kry.

Mislukkings is net ‘n geleentheid om oor te begin op ‘n meer intelligente manier.            Henry Ford

 
 

 


   Vriendelike groete

 

 

     _____________

     C D Eksteen

     SKOOLHOOF

 

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 4/2010.

 

______________________                                                                                    _______________

HANDTEKENING                                                                                                DATUM