3/2010                                                                                     27 Januarie 2010

 

Geagte Ouers

 

Ons bring graag die volgende vriendelik onder u aandag.

 

2010: LEWE MET DANKBAARHEID

 

Eerste Kwartaal: INTEGRITEIT

 

 

 

1.              BELANGRIKE DATUMS

Vr 29 Jan

Omgewingsklub: Gr 7 Sokkie (Skoolsaal)

 

OUERAANDE: Baie dankie aan al die ouers wat die Inligtingsaande bygewoon het.

-          Afsprake met u kind(ers) se opvoeders moet asseblief deur die sekretaresses gemaak word.

-          Hierdie afsprake kan alleenlik na skool geskied.

 

2.        BUITEMUURSE AKTIWITEITE     

DATUM

AKTIWITEITE

TEENSTAANDERS

T/W

Wo 27 Jan

Tennis (S)

Brackenfell

T

 

Tennis (M)

Welgemoed

T

Vr 29 Jan

Atletiek: Span

Ceres

W

Do 4 Feb

Atletiek: Span

Fanie Theron

W

 

 

3.        SKOOLDRAG / SPORTDRAG (Navrae: sekretaresses  981-1882).

Verkope: Ma & Wo 13:30 – 15:00

Elke Woensdagaand:  17:00 – 18:00

 

 

4.        PERSONEELNUUS

Verjaardae: Mev V Fredericks (Werker: Son 31 Jan) en mnr A Burger (Gr 5E: Wo 3 Feb).

Baie geluk. Mag dit ‘n wonderlike en geseënde jaar vir jul wees.

 

 

5.        SKOOLGELDE: Gr 1 -  7    

            NB Alle gelde (korrekte bedrag) moet in ‘n geseëlde koevert skool toe gestuur word.

            Gelde:     Gr R        R5500  per kind per jaar (geen afslag)

Gr 1 - 7   R5170 per kind per jaar

-          Betaalbaar oor 11 maande (Januarie – November): R470 per maand.

-           R4653 indien gelde voor einde Februarie betaal word.

-          NB:  OUERS MOET SELF DIE VORMS VIR AFSLAG BY KANTOOR KOM AFHAAL!

VOLTOOIDE VORMS MOET VOOR EINDE FEBRUARIE INGEHANDIG WORD

BANKBESONDERHEDE: ABSA (Takkode: 632005), BRACKENFELL,

TJEK REK., NR. 01002621262

(Verwysing: U kind se naam & van of u rek. Nr.)

 

6.        ALGEMEEN

- OOV Valentyn Dans: 12 Febr. 2010 om 19:30 in skoolsaal.  R80 per paar.  Drag:  Wit en Rooi.  Kaartjies by OOV-lede beskikbaar.

 

Die enigste mense wat geen foute maak nie, is die mens wat nooit enigiets doen nie. 

                                                  Eleanor Roosevelt

 
   Vriendelike groete

 

 

     _____________

     C D Eksteen

     SKOOLHOOF

 

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 

Ek, ouer van ________________________________________ Gr __________ erken ontvangs van Omsendbrief 3/2010.

 

______________________                                                                                    _______________

HANDTEKENING                                                                                                DATUM